Blog


2022-07-15
Komposekstrak om organisme sisteem in grond te verbeter.


Die toediening van komposekstrak is die enigste metode om plante sonder peste, onkruide en siektes te laat groei. Deur die grond te benat met komposekstrak wat goed gemeng is met water is, word die organisme sisteem herstel sodat plante optimaal kan groei via mineralisasie. 'n Verdere voordeel is dat grond aggregate en fungi in die grond nie versteur word nie want dit is nie nodig om te ploeg of te vurk nie. "No Dig/No Till". Suurstof word deur die benattingsproses in die grondmedium geplaas. Indien erdwurms reeds teenwoordig is, wat deurlugting en dreinering aanhelp, nog beter. Ons verskaf kompostee (Vermitea) wat verskil van ekstrak omdat dit die verdere voordeel het dat die plant via die blare gevoed word.Kompos

Comments
Add Your Comment 
   

* Name:   
* Email:    
* Comment:    
  Please calculate the following and enter the answer below: 1 x 4 + 3 = ?
Answer:
 
Please leave this box blank.
 
Back Back to top